Brusellose: ’n Gids vir Melkboere

Author

Saamgestel deur Dr Mark Chimes Namens Melk SA

Publication date
Download

 

Brucellosis

Brusellose, oftewel Besmetlike Misgeboorte, is hoogs aansteeklik en kom voor in al nege provinsies van Suid-Afrika. Die hoofbron van infeksie is beeste. Die hoofroete van infeksie by mense is deur die verbruik van ongepasteuriseerde melk. Alhoewel aborsies die primêre simptoom is wat opgemerk word in melkkuddes, is brusellose NIE ’n geslagsiekte nie. Brusellose word hoofsaaklik oorgedra deur die inname van die organisme (mondelinge roete).

  1. Hoe raak mense besmet?
  2. Hoe raak koeie besmet?
  3. Hoekom al die bohaai oor Brusellose?
    • Brusellose by mense
    • Brusellose in melkbeeste
  4. Hoe Brucella van een plaas na ’n ander versprei
    • Hou jou kudde skoon en Ent in!
    • Dit is ’n kuddesiekte!
  5. Wat gebeur as jou kudde positief toets vir brusellose?
    • Identifisering van positiewe diere
    • Toets
    • Staatsveearts se rol
  6. Hoe om brusellose in beeste te diagnoseer
    • Fetale monsters
    • Monsterneming
  7. Brucella abortus Eienskappe
  8. Getuienisse